
Gesonde gronde - jou wingerde se eerste verdediging
by Jana Loots | Wineland Media Mar, 2022
Die grond waarop jou wingerd staan, is jou eerste verdedigingslinie vir klimaatsverandering. En die mate waartoe jy dit voorberei, bepaal of jou wingerde sal floreer al dan nie.
