
Nuwe wingerde bring wêreldgehalte-kundigheid
by Jana Loots | Wineland Media June, 2020
Die Universiteit van Stellenbosch se eksperimentele wingerde word eersdaags in ‘n wereldgehalte terrein vir die oordrag van praktiese vaardighede en navorsing omskep. Die blok sal ook gebruik word om digitale wingerdkundige tegnieke te evalueer.
